FINANSIËLE DIENSTE WAAROP JY KAN VERTROU!

Ons bied finansiële dienste in die volgende velde:

Persoonlike Dekking, Besigheidsversekering, Boedelbeplannig, Beleggings, Testamente, Aftreebeplanning ens.

ONS BENADERING

“As Finansiële Adviseurs is ons primêre fokus om Advies te gee wat u kan vertrou
om langtermyn resultate te lewer”

ONTMOET DIE SPAN BY LOUIS ENGELS FINANSIËLE DIENSTE:

Louis Engels

Louis Engels is ‘n professionele gesertifiseerde finansiële beplanner® (CFP®). Louis hou ‘n B.Comm graad, asook Nagraadse Diploma in Finansiële Beplanning van die Universiteit van Vrystaat.

Met sy ondervinding as Finansiële Adviseur vanaf 1983 bied hy kliënte meer as 30 jaar ondervinding in die versekering en beleggings bedryf.

Jodi Mulder

Jodi Mulder het aangesluit as Finansiële Adviseur in 2013 by die Louis Engels span. Jodi hou ‘n Diploma in Finansiële Beplanning en fokus daarop om haar kliënt se behoeftes en doelwitte te ondersteun met verskaffing van versekering en beleggings advies.

Yolandi van de Merwe

Yollie het aangesluit by die Louis Engels span in 2007. Sy het ondervinding in die Langtermyn Versekeringsbedryf vir meer as 13 jaar. Sy hanteer kliente dienste asook nuwe besigheid en sal verseker die ekstra myl stap.

Marelize Berry

Marelize het aangesluit by die Louis Engels span in 2015. Sy hou ‘n B.Com graad in Finansiële Bestuur. Sy hanteer kliente dienste asook nuwe besigheid.

Anéke Louwrens

Ontvangsdame

KLIENTE TERUGVOER

Sarb
bottom_logos_cfp