AFTREDE

Aftrede is die einde van ’n werksloopbaan, maar die begin van ’n hele nuwe lewe met nuwe opsies en uitdagings om na uit te sien.

Die reis na Aftrede gaan gepaard met ‘n klomp opofferings, maar as jy genoeg spaar sal die bestemming beslis die moeite werd wees.

Hoeveel moet jy vir aftrede spaar? En hoe gemaak as jy te min gespaar het ?