ONS DIENSTE VERSKAFFERS

Sanlam

Old Mutual

Liberty 

Momentum

Discovery

PPS

PERSOONLIK : LEWENSDEKKING

Ons kan dikwels nie voorspel of gebeurtenisse voorkom soos dood, wat ‘n impak op jou finansiële welstand kan hê nie.

Maak seker dat jou geliefdes kan sorg vir hul finansiële behoeftes, nadat jy weg is.

PERSOONLIK: INKOMSTE BESKERMER

Inkomste beskermer bied sekerheid van inkomste in die geval dat jy nie in staat is om te werk weens Ernstige Siekte of besering.

Die tipe en vlak van dekking wat jy benodig, hang af van jou persoonlike behoefte en omstandighede.

PERSOONLIK: ONGESKIKTHEIDSDEKKING

Ongeskiktheid as gevolg van siekte of besering kan beteken dat jy nooit weer kan werk nie. Hierdie dekking verseker dat jou rekeninge betaal word.

Permanente ongeskiktheid beteken dat jy nie meer jou huidige beroep kan beoefen nie.

PERSOONLIK: ONGELUKSDEKKING

Ongelukke op ons Paaie en beserings, is maar net n paar Risiko’s waarmee Suid-Afrikaners elke dag te doen kry. Indien jy beseer word of sterf in ‚n motorongeluk, kan die finansiële uitwerking daarvan swaar wees vir jou geliefdes.

PERSOONLIK: KINDERSIEKTE VOORDEEL

Kinders bring vir ons die grootste vreugde en as ouers probeer ons hulle en hul welstand te alle tye beskerm.

Skrape en snye genees wel vinnig, maar Ernstige Siektes en beserings kan gesinne onder geweldige finansiële druk plaas.

GEVREESDE SIEKTE

Om gediagnoseer te word met ‘n Ernstige siekte is nie meer ‘n doodsvonnis nie en mense kan nog steeds produktiewe lewens lei. Maar om te herstel of jou gesondheid in stand te hou, kan baie duur wees, selfs al het jy ‘n mediese fonds.

PERSOONLIK: BEGRAFNISDEKKING

Al ooit gedink wat gaan gebeur indien iemand tot sterf kom in jou familie?

‘n Begrafnis polis is ‘n tipe versekering wat die onmiddelike kostes rakende ‘n begrafnis dek.

BESIGHEIDSDEKKING: KOOP & VERKOOP

Die hoofdoel van ’n koop-en-verkoop-ooreenkoms is om aan die oorblywende vennoot/vennote kontant te gee om die oorledene vennoot se belang te kan koop.

BESIGHEIDSDEKKING: SLEUTELPERSOON

Het jy dalk ‘n persoon in u besigheid wat moeilik vervangbaar is ?

Die verlies van ’n sleutelpersoon is dus ’n risiko vir u besigheid.

BESIGHEIDSDEKKING: GEBEURLIKHEID / SKULD

In watter mate sal jou persoonlike boedel geraak word vir laste in jou besigheid indien u tot sterwe kom ?

Hierdie aanspreeklikheid maak dus voorsiening om die skuld in u besigheid te dek